+21
Lodge in Ermelo

Izimbali Lodge

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Monique H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Waarde vir geld, goed geleë. Die personeel was uiters behulpsaam, vriendelik en tegemoetkomend. Die netheid kan bietjie opgeskerp word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilette B
1 nag
4.0
Mei 2026

Sal weer oornag by Izimbali, maar sal verkies om in 'n ander kamer te slaap. Personeel by Izimbali is baie vriendelik en gasvry. Die verkeer is net baie besig en die verbygaande trokke dwarsdeur die nag maak dat mens onrustig slaap. Ontbyt was baie lekker, groot verskeidenheid. WiFi is net baie stadig. Die kussings was net baie pap en die bed ongemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Miri V
1 nag Saam met vriende
3.0
Mrt 2025

Teleurgesteld. Geen WiFi. Slegs SABC kanale. Geen onderhoud word gedoen nie. Sal nooit weer daar bly nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Suezette L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Very friendly staff and the food in the restaurant is good value for money. Enjoyed the soaps and vanity kit in the bathroom. The rooms are very comfortable and clean. The pillows on the bed were of very high quality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Voldoende vir wat ons nodig gehad het. Die water was 'n probleem beide dae. Die pomp was af en ons moes baie lank wag vir die geyser om vol te word en warm te word. Dit was baie ongerieflik, want ons het laat in die aand eers teruggekom by ons bestemming.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jennifer B
Kort verblyf
1.0
Jun 2024

Beslis nie 4-ster-verblyf nie. Beslis nie 4-ster nie soos aangedui nie. Die plek is vuil en die beddegoed, kussings en handdoeke is van lae gehalte. Ek sal beslis nie weer hierheen kom nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Wendy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Comfortable, clean, quiet, and safe. The breakfast was delicious and plentiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Het dit terdeë geniet. Regtig goeie verblyf, plus 'n uitstekende restaurant, wat die verblyf nog soveel meer rustig, moeitevry en aangenaam gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Drini
Izimbali Lodge
Hi Mike. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie.

Waldo V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Goeie waarde vir geld. Billike verblyf en restaurant 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sijtze D
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mei 2023

Nie gastvry, nie Wifi, (baie sleg), etes is prima, sanitêre gerief primitief, stortkamer klein. Door loadshedding nie lig in die kamer om 16 uur, donker, samenvattend: grote teleurstelling!

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Drini Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

37 Fourie Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhMTkyYmM3LWVhYWMtNDMwZS05MWU0LWJhMGQ3N2VkYzkwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 26 5 1 4 37 Fourie Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.514143195968 29.986375272274
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang