LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Izimbali Lodge | LekkeSlaap
+20

Izimbali Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 11 resensies vir Izimbali Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.5/5
Morne C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie verbaas oor die plekkie en hoe groot hulle kamers is vir die prys wat ons betaal het.

Baie lekker plekkie. Goeie waarde vir geld. Sal weer teruggaan as ek in die omgewing is. Enigste ding wat ek wel oor kan kla is dat die ingang by die agterste hek baie skerp is en hulle sal dit moet reg maak. My kar het gekrap onder toe ek uit ry.

David B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
David B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Utterly disappointed.

Our first apartment was inadequate and dirty, with missing kitchen equipment, once reported, known by the housekeeping staff. We were moved to another unit with old and worn appliances.

Jana M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana M
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Ek sal dit vir seker voorstel aan ander, al negatief is daar is nie 'n yskas in die kamers nie. Dit is wel baie raserig met die vragmotors wat deurnag verby die lodge ry.

Jannie V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Middelmatig.

Met ons aankoms helder oordag was daar niemand by ontvangs nie. Die karwag wat ons "ontvang" het kon na 40 minute se gesukkel vir ons 'n sleutel gee. Nie eers so veel as 'n waaier in die kamer nie, wat nog van lugreëling. Die persoon wat die plek 'n 4 ster gradering gegee het moet sy kop laat lees. Drankpryse is beslis beïnvloed deur die 4 sterre, belaglik duur! Met ons vertrek was ontvangs weereens gesluit, gelukkig was daar mense by die restaurant besig vir wie ek die sleutels kon terug gee.

Dudley B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Dudley B
Enkelreisiger

Rooms were not the cleanest.

Sien die sterre.

Japie H - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Japie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was in 'n woonstelletjie, bietjie ver om te loop van ontvangs af. Maar daarna naby geparkeer.

Oulik en skoon, sal weer daar oorbly. Ek sou net graag wil hê, dat as julle volgens die bespreking gaan en sien dat daar meer as een persoon is, julle seker maak dat daar genoeg handdoeke ens. is. Baie dankie.

Izimbali Lodge's terugvoer

Baie dankie vir 'n insette, dit word opreg waardeer. Ons sal definitief aandag gee aan u bogemelde opmerking en ons daartoe wend om dit in die toekoms reg te behartig. Ons hoop om u binnekort weer te sien en glo u gaan dit ook geniet! Dankie en veilige reis!

Izimbali Lodge
Susan L - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan L
Enkelreisiger

Skoon, netjies, gerieflik en mooi en alles wat nodig is.

Aantreklike plek met lekker atmosfeer. Skoon en alles wat nodig is!

Izimbali Lodge's terugvoer

Izimbali lodge waardeer u positiewe terugvoer. Ons sien uit om u weer te sien.
Dankie.

Izimbali Lodge
Harry O - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harry O

Mooie accommodatie en vriendelijk personeel.

Wij verbleven hier 1 nacht. Kamers waren ok. We hadden 3 kamers. Helaas in 1 kamer geen warm water. Restaurant voor diner en ontbijt was prima.

Debbie M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik ons sien uit om dit weer te doen.

Dit was heerlik om daar oor te slaap, ons beplan om dit binne die volgende 3 weke weer te doen.

Thea N - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea N

Ons het welkom en veilig gevoel na 'n lang reis.

Om na 'n lang dag op die pad by 'n plek te kom wat jou welkom en veilig laat voel was baie gerustellend. Ons was beïndruk met die netjies en skoon verblyf. Ons het nie van die restaurant of ontbyt gebruik gemaak nie, want ons was by 'n troue en het saam met die familie gekuier. Ons sal beslis weer in die toekoms hier wil oornag.

Lelani P - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lelani P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sou Izimbali aanbeveel!

Izimbali was vir ons pragtig, die decor in die eetkamer is lieflik en die beddegoed en kamer kraakskoon. Die lawaai van die trokke wat verbyry pla egter baie!

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fourie-straat 37, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjZDc3ZDZjLTFkNmMtNDBmYy04ZTllLTgyYWE1MTBlMmFmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 4 37 Fourie Street Ermelo 2350 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -26.514143195968 29.986375272274
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!