Izimbali Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Geleë op pad na Swaziland en die Suid-Afrikaanse laeveld. Izimbali Lodge en Restaurant is 'n wêreldklas akkommodasie en bied unieke en stylvol gedekoreerde akkommodasie.

Kamers is luuks versier vir gemak en om te ontspan. Elke kamer het 100% kantoenlinne (verekussings) en groot badhanddoeke. Dubbelkamers is beskikbaar met 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed. Party kamers het 'n kombuisie en 'n eetkamer.

Die lodge het ook parkeerfasiliteite, braai-area, kriedietkaartfasiliteite, 'n rustige tuin buite, eetkamergeriewe wat 'n kroeg en restaurant insluit, en wasgoeddiens.

Ons vorm deel van die geheimenisroete deur Ermelo, Mpumalanga, so die lodge versinnebeeld die raaiselagtige verlede.

Die lodge bied kwaliteit jaareindfunksies en ander funksies aan. Dit sluit in konferensies, troues en ontvangste, ens. Doendinge in die area sluit in Legoya Huts, ou San-blyplekke, 'n natuurlike warmwaterbron-spa en verskeie ander aantrekkings.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Izimbali Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za