Izimbali Lodge
- Slaapplek vir 40 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Fourie Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geleë op pad na Swaziland en die Suid-Afrikaanse laeveld. Izimbali Lodge en Restaurant is 'n wêreldklas akkommodasie en bied unieke en stylvol gedekoreerde akkommodasie.
Kamers is luuks versier vir gemak en om te ontspan. Elke kamer het 100% kantoenlinne (verekussings) en groot badhanddoeke. Dubbelkamers is beskikbaar met 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed. Party kamers het 'n kombuisie en 'n eetkamer.
Die lodge het ook parkeerplek, 'n braai-area, kriedietkaart-geriewe, 'n tuin, eetkamergeriewe wat 'n kroeg en restaurant insluit, en 'n wasgoeddiens.
Izimbali Lodge vorm deel van die geheimenisroete deur Ermelo, Mpumalanga, so die lodge versinnebeeld die raaiselagtige verlede.
Die lodge bied kwaliteit jaareindfunksies en ander funksies aan. Dit sluit in konferensies, troues en ontvangste, ens. Aktiwiteite in die area sluit in Legoya Huts, ou San-blyplekke, 'n natuurlike warmwaterbron-spa en verskeie ander besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Drini Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 37 Fourie Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Gaste dink Izimbali Lodge het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Fourie Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 40 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang