Pick your preferred language

English

Afrikaans

+13
Gastehuis in Rooihuiskraal

J&M Elegant Escape

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Kraanvoël Drive, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

J & M Elegant Escape is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Rooihuiskraal in Centurion, Gauteng. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eenheid is in 'n stil woonbuurt en is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Kombuisie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Nerine B
Saam met lewensmaat
5.0
Extremely satisfied. Very clean, neat and in a safe area. Easily accessible, will book again when we need to overnight again. Extremely...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Stephan J
5.0
Perfect. Cozy and clean, and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Ronel G
Saam met lewensmaat
4.6
Baie, skoon, netjies. Ons het. Sal net 'n dakwaaiers voorstel - bietjie warm gewees. Maar verder baie oulike plek, baie skoon.
Jan 2025
Glynn C
4.4
Happy. Happy, their key safe was a challenge. They tried hard to ensure I was happy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Raymond E
Saam met lewensmaat
4.0
Baie rustige en veilige area. Alles was perfek. As ek mag voorstel, dink daaraan om die bed se matras te ruil, dit is baie hol geslaap en sag vir 'n g...
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Kraanvoël Drive, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng
  • Gaste dink J&M Elegant Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 998
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 998
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 998
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12 Kraanvoël Drive, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55e0769ff3b31bea8ecbc1350fc1dfa13ea828e777029f4a3d6e28c402f152fca15a29b66f5b75cd1bebefce89bccfc4dd29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R998 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 12 Kraanvoël Drive Rooihuiskraal 0154 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.895552983805 28.15148223006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang