J-Bay Surf Villa
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg 185, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
J-Bay Surf Villa is die ideale eenheid vir 'n wegbreek in die branderplankry-mekka, Jeffreysbaai. Dit het 'n knus en natuurlike gevoel met moderne afwerkings en die mooiste see-uitsig vanaf die balkon.
Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die ruim solderkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer lei na 'n balkon waar gaste soggens 'n koppie koffie en die see-uitsig kan geniet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Dit maak van die gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak gebruik.
Die oopplan-eetarea lei na die kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n dubbelslaapbank, 'n TV met DStv en 'n binnebraai. Gaste kan ook van die gasbraai op die stoep by die eetarea gebruik maak.
Die villa is naby die strand, winkels, restaurante, supertubes-branders en ander plaaslike besienswaardighede.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Roche Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Da Gama-weg 185, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink J-Bay Surf Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gama-weg 185, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap