+33
Selfsorg in Dinokeng

Jabula Bush Camp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anton V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Best of both worlds. Very special place to enjoy the bush while glamping, very clean and tidy and everything you need. Bonus was a jackal that visited every night we stayed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarika S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Wilde diere kom kuier by die draad. Heerlik gebly omring met mooi natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brichard P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Rus vir die siel. Was vir ons as gesin die beste ervaring! Vriendelike diens. Die tent was skoon en goed toegerus. Jabula Bush Camp sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert B
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2026

Dit was ok, maar nie vir die prys nie. Ek dink vir die prys wat ek betaal het, was dit beslis nie die moeite werd nie. Daar was nie warm water vir die stort of bad nie. Die waaier het so lawaai gemaak, ons kon hom nie gebruik nie. Daar was 'n remote om die buite lig af te sit, maar die se battery was pap. Ook vir daai prys so mens dink die hout was ingesluit.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Juandre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Jabula Bushcamp, lekker gerus in die natuur. Beslis 'n wenner vir almal. Jabula Bushcamp is pragtig skoon met ’n heerlike swembad, rus vir die siel – 'n ware bosparadys! Baie lekker gekuier, sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucia
Jabula Bush Camp
Dankie, Juandre. Dankbaar julle het jul kuier in die bos geniet en sal jul graag weer wil verwelkom!

Chynelle F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Perfect bush get away! We absolutely loved our bush break, it was so peaceful. And we loved watching the rugby at the Boma!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Paradise. Where bush's beauty makes glamping a true escape. Tente is netjies, ten volle toegerus met 'n swembad (wat met die donkie verwarm kan word) en boma. Lucia is vriendelik en baie gasvry. Sal net voorstel, as mens 2 pare is, om liewer 2 aparte tente te bespreek, aangesien daar net 'n partisie tussen kamers en badkamers is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucia
Jabula Bush Camp
Dakie Antoinette, ons is bly julle het julle verblyf in die "Glamping Tent" geniet! Ons stel voor julle boek die 2 kleiner tente as die tent met 2 aparte kamers, nie vir julle werk nie.

Nikita N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

A relaxing escape. We thoroughly enjoyed our weekend. The accommodation was clean, well equipped and the bed was very comfy. Thank you for the good service and delivery of all the wood we needed to keep the pool warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucia
Jabula Bush Camp
Thank you, Nikita. We're glad you enjoyed your stay with us and would love to host you again!

Olivia A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Lovely stay, peace and quiet in the bush, we definitely will be back. We had a lovely stay, enjoyed the peace and quiet and facilities. We definitely will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucia
Jabula Bush Camp
Thank you, Olivia. We are so glad you enjoyed your stay with us and would love to welcome you back!

Janine G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Excellent. Beautiful glamping experience in the heart of the bush with great animal sightings and wonderful hosts that go the extra mile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucia
Jabula Bush Camp
Thank you, Janine, we are so glad you enjoyed your stay and would love to welcome you back!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 954
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 954
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 954
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Dinokeng Game Reserve, Portion 81, Hammanskraal, 0040, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 54 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85f9ecbbf72286bc47146a48d4c63ef390d7516ffdbf1c85b815434640f337d7be15d5d2b8f514db99a0732aefe4a290660d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 954 per nag (plek vir 6) 70 5 1 5 Dinokeng Game Reserve Portion 81 0040 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.361136678191 28.355062563097

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang