+54

10 gaste

5 slaapkamers

5 beddens

7 badkamers

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Erf 3 Portion 30, River Road, Mjejane Private Game Reserve, 1330, Mpumalanga Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Jacana River Lodge is 'n kindervriendelike luukse wegbreek vir gesinne en vriende. Die Mjejane Privaat Natuurreservaat is aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë en bring die Groot Vyf tot by gaste se drumpel. Wild beweeg vrylik tussen die Krugerwildtuin en die 4000 ha-reservaat. Kom geniet wildritte in die wildrit-voertuig met sitplek vir 10.

Verblyf word in 5 en suite-slaapkamers, waarvan 1 slaapkamer rolstoelvriendelik is, aangebied. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis, eetkamer en sitkamer. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond en Nespresso-masjien.

Daar is 2 onderdak-braaiplekke en 'n boma waar gaste heerlike maaltye kan voorberei en lekker kan kuier. Die randvloei-swembad bied 'n uitsig oor die natuurlewe aan die oewer van die Krokodilrivier. 'n Aparte onthaalarea vir kinders is met 'n pooltafel, mini-gimnasium, TV, speletjies en 'n klimraam toegerus. Jacana River Lodge word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Aktiwiteite in die omgewing sluit gholf by Leopard Creek Buiteklub, 'n olifant-ervaring by Jabulani Safari, Chimp Eden in Mbombela (Nelspruit), Graskop Gorge Lift, en 'n begeleide dagtoer na die Panoramaroete in.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Erf 3 Portion 30, River Road, Mjejane Private Game Reserve, 1330, Mpumalanga
  • Gaste dink Jacana River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 11 950
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 11 950
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 11 950
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Erf 3 Portion 30, River Road, Mjejane Private Game Reserve, 1330, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c14303a4c5d7266131033696ab3deefe7069c1c9d5c789b448170eaa2b9f0dd6d02ebebd403d8349a36eff5f48c5cd27cf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 950 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 Erf 3 Portion 30 River Road 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.411038729401 31.671576181508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang