5 gaste
1 slaapkamer
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Jacaranda Avenue, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
JacarandaJoy 28 bied selfsorgverblyf in 'n deel wat langs die eienaar se hoofhuis is, in Oudtshoorn met 'n aparte ingang wat na 'n tuin en buite braai-area lei.
Hierdie eenheid bied verblyf aan 5 gaste en beskik oor 'n ruim slaapkamer wat 2 enkelbeddens het en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die sitarea het 'n stapelbed, 'n enkelslaapbank en ekstra sitplek. Hier is 'n TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot WiFi is gratis beskikbaar.
Die kombuisarea is met basiese verhit-en-eet-geriewe soos 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n binne braai-area wat ook as 'n kaggel gebruik kan word.
Die ligging van die eenheid bied toegang tot plaaslike restaurante, kruidenierswinkels, 'n wassery en haarsalon. Gaste het veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tienie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 28 Jacaranda Avenue, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink JacarandaJoy 28 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Jacaranda Avenue, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang