Selfsorg in Sutherland

Jack of the Karoo

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Willem L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Goeie oornag plekkie in die Karoo. Goeie oornag plekkie in die Karoo. Huis is baie ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigitte S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Perfect oasis in the Karoo. Big house, great garden, ideal for a kuier. Easy to find and close enough to Salt.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekende akkommodasie. Ek sal Jack of the Karoo beslis aanbeveel. Ons het lekker en gerieflik gebly in 'n ruim, netjiese en skoon huis in die hartjie van Sutherland. Die huis bied alles wat 'n mens nodig het vir gerieflike verblyf. Baie dankie vir jou vriendelike ontvangs met ons aankoms. Puik akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Tyd baie geniet. Almal alles was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eve B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Nostalgies! Lieflike plek. Dankie vir die lekker warm kombers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Great place to stay in Sutherland. Very comfortable and clean. Wonderful stay, great place and enjoyed every minute.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eleanor V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ons het heerlik gekuier en geslaap. Dit was heerlik om in die huis tuis te gaan en ek kan dit met gemoedsrus aanbeveel. Alles is netjies en skoon en die ontvangs was stiptelik en vriendelik. Daar is alles wat mens nodig het en die beddens en linne sorg vir 'n heerlike nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Brilliant place to rest. Clean, restful, very nice indoor fireplace and outdoor braai!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel G
1 nag
5.0
Sep 2025

Gerieflik, warm, veilig! Ons het ons kuier in die karaktervolle huis vreeslik geniet. Alles wat jy nodig het, was daar en ons was gelukkig om die maansverduistering by Stargazing te geniet. Dit was 'n fees om in die pragtige huis in Sutherland te rus. Sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 243

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

8 Theron Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaaad604713ec638b71edd01126837a96b7236e72f69b31b62957611f71130e6d5460af6b35c3f4974e1b27749c8be58bbce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 127 5 1 5 8 Theron Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.397716041057 20.659579822226
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang