+44

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Nicole S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

10/10! Vreeslik oulik. Baie mooi area en plaas, lekker huis, en rustige atmosfeer. Ons het elande en sebras gesien wei in die omliggende tuin (asemrowend), lekker kaggel aangesteek in die aande, en ontspan. Stil en die perfekte plek om af te skakel. Definitief 'n wenner, en elke sent werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clint Joseph B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Excellent. It was magnificent, just needs spotlights or light in the outer area, but we enjoyed it fully.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele R
1 nag
5.0
Des 2025

Volpunte vir die verblyf, en die springbokke loop voor die huis. Pragtige plek. Dis huis weg van jou huis. Die rustigheid en mooi natuur is besonders. Die huis is pragtig, skoon, netjies. Nagte is pikdonker en stil. Dit is batterye herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanjo R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Peaceful farm. Beautiful farm and conveniently close to Bredasdorp. Note that Sam's Cottage is about 200m away with no fence between the two houses.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Martin M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Pragtige plek weg van alles maar naby genoeg aan alles. Salige stilte. Lekker beskutte stoep. Mens kan heeldag net hier sit, maar die see is ook naby genoeg. Die elande het hulle verkyk aan ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Get the best of farm and country living. I have stayed in this hidden gem a few times now. It has become a home away from home. The big house has all you need. There is a great patio "stoep" where you can braai "BBQ", only a few minutes outside the town and 20 minutes to Struisbaai beach and restaurants. There are some buck and Cape zebra in the large fenced-in area. It is a peaceful, beautiful area and a house that has everything you need. A must for overnight or long stays. It truly is a privilege and joy to stay on the farm. Very private and secure. A must stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mannfred S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Wonderlike plek. Fantastiese plek. Sal enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zeláni B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, goeie verandering van ons normale besige lewe. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmar V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Lekker rustig op die plaas met genoeg aktiwiteite. Baie lekker gebly by Jack's Place met die goed toegeruste huis en rustige omgewing. Naby genoeg aan Bredasdorp vir enige vinnige inkopies, maar ver genoeg dat mens die rustige en stil plaaslewe kan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 209

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R4 800
20 % AF
R4 800 R3 840
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 800
20 % AF
R4 800 R3 840
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 800
20 % AF
R4 800 R3 840
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Rhenosterfontein Farm, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65c30b42de9aa0275672579113870d3181661cae58874fcfb9440df2de7223b7a802624cbd1ac561a8dd5322232af4313fc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 800 nouVanaf R3 840 per nag, vir 8 mense 57 5 1 5 Rhenosterfontein Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.495628158228 20.120298564434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang