Jakhalsfontein Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kirsten Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Julie M - Mei 2024
Algehele gradering
Highly recommend this Karoo stopover.
Mariette B - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Maree M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker rustig en gerieflik.
Lees meerLiza B - Jan 2024
Algehele gradering
If you want to recharge the batteries after a long trip, this is the place to do.
Primrose B - Jan 2024
Algehele gradering
Exceptional.
Desrae T - Jan 2024
Algehele gradering
Great accommodation.
Chanel B - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing and beautiful Free State farm stay.
Gerbrand V - Des 2023
Algehele gradering
Hartlike ontvangs en rustige stil omgewing.
Marelie W - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike, rustige, asemrowende mooi verblyf opsie.
Eunice P - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met goeie diens. Die plek is nog mooier as op die fotos!
Christo D - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike plaas atmosfeer.
Andrew P - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful, enjoyable.
Lynne V - Des 2023
Algehele gradering
Daar is 'n 4km grondpad. Dit is baie rustig en 'n mooi omgewing. Die mense is vriendelik en gawe.
Heinrich D - Des 2023
Algehele gradering
Quiet & tranquil.
Johnny S - Okt 2023
Algehele gradering
Werklik heerlike besoek. Sal definitief aandete aanbeveel.
Pieter B - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelik en baie netjies.
Corrie P - Jul 2023
Algehele gradering
Welkome verblyf naby genoeg aan die snelweg, maar heerlik stil met 'n pragtige uitsig.
Cobus M V - Apr 2023
Algehele gradering
Comfrotable and relaxing stay.
Annelie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjiese, rustige, veilige oornagverblyf naby die N1.
Lees meerNico K - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik! Absoluut aan te bevele!
David S - Jan 2023
Algehele gradering
Add this to your list of Free State stopovers!
Marinda B - Jan 2023
Algehele gradering
Na 'n lang motorrit van 11 ure was dit heerlik om te ontspan by Jakhalsfontein.
Natasha V - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent value for money, great experience.
Henri V - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige oornagstop, met pragtige uitsig oor die Karoo.
Dries D - Jan 2023
Algehele gradering
Plaasverblyf uit die boonste rakke!
Ingrid E - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Dawie V - Des 2022
Algehele gradering
Awesome.
Cathy H - Des 2022
Algehele gradering
An absolutely beautiful and peaceful environment.
Lees meerAndre V - Des 2022
Algehele gradering
An exceptional experience.
Lees meerEric C - Des 2022
Algehele gradering
Quiet, peaceful and picturesque location. Comfortable and clean accommodation. The lamb pie for dinner was delicious. Warm and welcoming hosts.
Pieter B - Des 2022
Algehele gradering
Breathtaking views.
Louw V - Des 2022
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer en gaan gasheer en -vrou gaan uit hul pad om jou welkom te laat voel.
Coenie H - Des 2022
Algehele gradering
Sielsrus.
Antonie V - Nov 2022
Algehele gradering
Gemaklik en ontspannend.
Rolf O - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Willie C - Aug 2022
Algehele gradering
Stil en rustige plaasatmosfeer.
David H - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely stop on a peaceful, beautiful farm. The rondavel is adequately spacious for a stop-over for 4 people. The lamb pie for supper was great and Kerstin a lovely host.
Jozua Loots L - Jun 2022
Algehele gradering
Peaceful, scenic and fit for purpose.
Mariana E - Jun 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike mense. Baie koud gewees.
Pieter V - Jan 2022
Algehele gradering
Stil, rustig, privaat.
Len S - Des 2021
Algehele gradering
Excellent overnight at Jakhalsfontein.
Lees meerDylan K - Des 2021
Algehele gradering
Lieflike ervaring.
Marguerite H - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, net koud gewees.
Rob R - Des 2021
Algehele gradering
Best lamb pie ever!
Anton C - Nov 2021
Algehele gradering
Na ’n lang dag se ry was die skoon lug en stappie na die koppie perfek. Ons het baie lekker gebly.
Gerhard T - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Hans V - Okt 2021
Algehele gradering
Very basic, but nice location in the middle of the Karoo.
Karin E - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam
Sonja H - Jun 2021
Algehele gradering
Die verblyf en aandete was van hoogstaande gehalte.
Herman R - Apr 2021
Algehele gradering
Ons tipe plek op 'n plaas weg van almal in die natuur.
Lynn B - Jan 2021
Algehele gradering
Karoo hospitality at its best.
Joanne K - Des 2020
Algehele gradering
Comfortable and picturesque.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jakhalsfontein Plaas, 8 km vanaf Springfontein, 9917, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom