4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Jasfontein Farm, Victoria West, 7070, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Jasfontein Farm Self-catering is op 'n werkende Merino-skaapplaas geleë. Die plaas is net 18 km van Victoria-Wes af, 'n rustige Karoo-dorpie op die N12, en is 'n gerieflike oorblyplek tussen Pretoria en Kaapstad.
Die selfsorg-eenheid het 'n koningingrootte-bed en enkelstapelbed wat ideaal is vir kinders. Die eenheid het 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n privaat braai-area en hout word voorsien. Braaipakke is beskikbaar op versoek.
Die eenheid is volledig toegerus met 'n mikrogolf, broodrooster, ketel, induksie-stoofplaat, Nespresso-masjien en vol DStv-kanale en lugversorging. Daar is 'n eerlikheidskroeg met koeldrankem bier, wyn, chips en sjokolade. Daar is 'n pryslys in die kamer. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien. Badhanddoeke word voorsien. Die swembad kan gebruik word op eie risiko en kinders moet deur volwassenes vergesel word.
Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien daar sonkrag en gasgeisers is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nicolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Jasfontein Farm, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
- Gaste dink Jasfontein Farm Self-catering het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Jasfontein Farm, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang