Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jasfontein Farm Self-catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 70 resensies vir Jasfontein Farm Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sandra C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale plek om skoene uit te skop na 'n lang dag op die pad.

Dit was baie aangenaam en ons het niks om oor te kla nie. Sal vir seker aanbeveel vir vriende en ons sal weer gebruik maak van die dienste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeannine J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannine J
Gesin met tieners

Very neat place and very hospitable.

Very neat place and very hospitable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Gesin met klein kinders

Lekker rustige en mooi plek.

Baie lekker plek met alles wat jy nodig mag hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P
Gesin met klein kinders

Skoon netjies gerieflik.

Baie lekker gebly. Mooi skoon en alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Perfekte oornag plek tussen Kaap en Gauteng. Die kothuis is baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie V
Gesin met klein kinders

Great.

Stayed here before - convenient and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Gesin met klein kinders

A well appointed unit with all the necessities for a relaxing stopover.

On the N12, yet quiet. The trampoline and swimming pool were well received after a long journey. The honesty bar and braai packs were so convenient! We really enjoyed our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anli C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anli C
Gesin met klein kinders

Gemaklik. Gerieflik. Rustig.

Fantasties! Gemaklik! Dit was heerlik om te oornag en baie gemaklik met twee klein besige seuntjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was our second time to Jasfontein and it was absolutely fantastic, again.

Nicolene's attention to detail made our overnight stay an absolute oasis. Jasfontein is worth a visit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Krystle D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krystle D
Gesin met klein kinders

Baie, baie nice en skoon.

Baie nice plekkie en mooi uitgefit met alles wat jy nodig het. Baie lekker plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike and hulpvaardige mense.

Maak seker dat jul die braai pakke bestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzelle F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzelle F
Gesin met tieners

Uitstekend.

Die verblyf was uitstekend en alles wat mens benodig vir oornag met 2 tieners. WiFi, aircon, DStv, braai en load-shedding was nie 'n faktor nie aangesien Jasfontein sonpanele het. Ek sal verseker in die toekoms weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue R
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolute gem and an oasis!

Jasfontein exceeded our expectations. It is modern, very well maintained and incredibly neat and tidy. Nicolene's attention to detail is phenomenal. It just added to the wonderful experience. We enjoyed walking around the neat and tidy farm to see what they do.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S
Gesin met klein kinders

Baie gerieflike en netjiese plekkie.

Die geriewe is baie netjies en skoon, mooi eenheid en decor. Alles wat mens nodig het word voorsien deur die bestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anell S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anell S
Gesin met tieners

Baie netjies. Alles wat mens nodig het.

Ligging is uitstekend, teen die N12 tussen Victoria-Wes en Beaufort-Wes, op 'n plaas. Al 2 keer daar oorgebly op pad Wes-Kaap toe. Baie rustig, mooi area. Binne is alles wat mens nodig het vir 'n vinnige oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Gesin met klein kinders

Modern en luuks.

Dit is uiters modern en ons was aangenaam verras. Die aandag aan detail is baie sigbaar en maak dat mens weer daar sal oornag. Die honesty bar het 'n bo-gemiddelde verskeidenheid, ek kan aan niks dink wat kort nie. Ek het ook geen kritiek nie, dalk 'n veiligheidshek by die voordeur indien moontlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie V
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

Baie netjies en sal definitief weer daar stop as ek deur die Karoo reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V
Gesin met tieners

Absolute Oase.

Wat 'n lieflik voorbereide tuiste. Alles wat ons nodig gehad het en nog vele meer. Pragtige kamers met kraakvars linne. Braaivleisvuur was reeds gepak, braaivleis en bykosse, op versoek, gereed in die yskas. Ons het soos konings gebly en ons skaaphond kon die lieflike grasperk geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam

Ideaal geleë. Goed ingerig. Alles wat jy nodig het. Baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna W
Saam met vriende

Dit was 'n pragtige, skoon blyplek. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Kan dit aanbeveel. Goeie waarde vir geld.

Die ligging is ideaal en die plek is volledig toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R
Gesin met klein kinders

Baie netjies, alles wat nodig was en nog meer! Lekker verskeidenheid koffie, lekker braaiplek met klaar gepakte vuur wat net wag om aangesteek te word. Regtig baie lekker gebly.

Sou meer van die werkings van die plaas wou sien maar ons het laat middag aangekom en weer vroeg gery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick S
Gesin met tieners

Skoon en netjies. Vriendelike gasvrou.

Die eenheid is kompak maar ideaal vir 'n oornag. Rustige plaasomgewing. Dit was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcelle V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle V
Saam met vriende

Absolutely perfect. Loved the fire, sitting outside and enjoying the peace and tranquillity.

Spotless clean and hosts were very accommodating. Highly recommended. Traveling from Joburg to Cape Town it's the perfect stay over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vlok V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vlok V
Gesin met tieners

Fantiese oornag stop tussen Kaap en JHB. Karooplaas.

Baie netjiese en skoon geriewe. Gasvrou baie vriendelik. Heerlike gebraai. Sal weer oorbly in toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julien V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julien V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker

Baie oulike selfsorghuise met alles wat jy nodig het en nog ander luukshede by! Braaipakkies wat jy kan aankoop is baie lekker. Sal vir seker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place to stay.

Best pillows to sleep on as compared to most places!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel H
Gesin met tieners

Uitstekende diens, pragtige plek.

Die ontvangs was hartlik en die diens uit die boonste rakke. Die kamer baie mooi en is toegerus met meer as wat jy nodig het vir 'n oorslaap, insluitende 'n privaat baai plek. Ons het heerlik uitgerus na 'n lekker laat middag swem in the rustige Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ray E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray E
Gesin met tieners

Awesome value for money! Peaceful and secure.

The owner Nicolene has been an exceptional host ensuring open communication to ensure that we have a pleasant stay. The cottage is spotless, and the layout lends itself to you having a warm and pleasant break on such a long journey. I will recommend this at any time as a stayover for long journeys. The surroundings are just so peaceful, adding to the relaxing atmosphere. The goodies in the honesty bar were just great and allowed us to relax when we stepped into the cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelise H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise H
Gesin met klein kinders

Perfect overnight stop while travelling through the country.

The room is more than well-equipped with everything you may need for your stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenna O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna O
Gesin met klein kinders

Netjies.

Lekker oornagplekkie om weer die ver pad aan te durf. Mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gesina L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik! Skoon, netjies en alles denkbaar was beskikbaar.

Sal vir seker weer daar oorslaap en kan dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Regtig waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en netjiese oornagfasiliteit.

Twee keer in Desember oorgebly. Baie netjies, goed toegerus, met 'n koue een wat wag in die yskas. Bitter lekker braaipakkies beskikbaar met hout wat reeds gepak is vir braai. Reg langs die N12 en verkeer kan lastig wees. Kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V
Gesin met tieners

'n Pragtige plek met vriendelike mense.

Ons het heerlik gekuier en die kinders het lekker geswem en trampolien gespring. Die woonstel is baie gerieflik en goed toegerus. Ons is baie hartlik en vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe D

Pragtige netjies, alles wat jy nodig het, goeie ligging.

Jasfontein is teenaan die N12, eenheid is skoon, pragtige dekor, goed uitgelê met alles wat jy nodig het. Gasvry ontvang en ons klein hondjies is ook geakkommodeer. Beveel dit van ganser harte aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rademan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rademan V
Gesin met klein kinders

Gerieflike, plattelandse cottage.

Alles was netjies en baie goed ingerig. Perfekte plek vir 'n ruskans op die lang pad Kaap toe. Sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ristie G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ristie G
Gesin met tieners

Rustige stilte, met absoluut alles wat nodig is.

Jasfontein was net 'n plesier om by oor te bly. Alles was 100% reg en daar en so stylvol gedoen. Tot die braaivuur was vir ons gepak. Die braaipak wat ons by hulle bestel het, was sulke goeie gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie netjies plekkie. Stylvol gemeubileer. Klein goedjies wat waarde heg, vuur reeds gepak, net aansteek. Kalmerende reuke, filter koffie. Ons vir altyd oornag-huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Besigheidsreis

Soos om in die gerief van jou eie huis te wees.

Dit was 'n heerlike ervaring na 'n lang uitgerekte reis. Smaakvol, gerieflike skoon wooneenheid met alles wat jy nodig het. Die braaipakkie, die klaar gepakte vuurmaakplek in 'n beskutte verrek was voorwaar 'n groot treffer vir 'n moeë reisiger. Die vriendelike en behulpsame diens en die gasvryheid van die eienaars laat 'n mens beslis planne maak vir 'n spoedige langer kuier in hierdie mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net, skoon en baie rustige verblyf.

Baie vriendelik ontvang, geriewe skoon nietjies, baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W

Pragtige wooneenheid met gasvrye ontvangs.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries J
Gesin met tieners

Pragtige verblyf wat uitsonderlik netjies is en stylvolle verblyf bied op 'n skaapplaas reg langs die pad.

Jasfontein is verblydend netjies en modern en bied 'n goeie oorslaapplek tussen Beaufort-Wes en Victoria-Wes. Vir seker die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte P
Gesin met klein kinders

Lieflike, smaakvolle verblyf.

Baie oulike plekkie, perfek vir 'n oornagstop, toegerus met absoluut alles wat ons kon nodig kry en nog meer. Probeer gerus hulle braaipakkies, vir seker 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Gesin met klein kinders

What a pleasant surprise! Will definitely stay over there again and will refer friends there.

Jasfontein Farm Self-Catering was just what we needed after a long first leg travel from Cape Town. They supplied braai packs we ordered which was divine. The interior is finely chosen and very classy! We had a super stay and will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizeth V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizeth V
Gesin met klein kinders

Stukkie hemel in die Karoo!

Ons ry altyd verby Jasfontein en het dié keer besluit om daar oor te slaap ─ wat 'n goeie besluit! Nicolene is 'n wonderlike gasvrou en die eenheid op hulle werkende skaapplaas was perfek vir ons gesin. Dit was skoon en baie oulik gemeubileer. Die bed was wonderlik en die beddegoed het heerlik vars geruik. Die kombuis het als wat mens nodig het en die braaipak en slaai wat ons bestel het was absoluut heerlik. Sonder twyvel is dit ons volgende oornagstop in die Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Gesin met klein kinders

Ons was baie beïndruk met ons verblyf op Jasfontein.

Baie lekker gebly. Netjies, skoon en baie vriendelike diens. Bestel vooraf 'n braaipakkie, jy sal nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
A J M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A J M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie lieflike plek. Stylvol, netjies en vriendelike mense. Sal beslis weer daar oornag. Dankie, dit was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Paula H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras!

Baie lekker oorgebly! Dankie vir jul gasvryheid en die turksvye!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein P
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf!

Fantastiese oornagverblyf! Kamer is pragtig modern en skoon. Heerlike swembad om af te koel en lekker braaipakke beskikbaar. Sal Jasfontein beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N
Gesin met klein kinders

Salig en rustig met 'n plaas gevoel.

Die moderne "cottage"-tipe verblyf is ons oornagbestemming as ons Kaap toe gaan. Ons het al 2 keer oorgeslaap en sal beslis weer. Salig en rustig met 'n plaas gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben N
Gesin met klein kinders

Stylish equipped unit with a very calming effect with the windmill turning in the wind and the beautiful sunset.

We truly enjoyed our stay at Jasfontein and will definitely revisit in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol, rustig, vriendelike gasvrou en heerlik geslaap.

Heerlike braaigeriewe en heerlik gerus. Waarde vir geld. Sal Jasfontein beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaasverblyf.

Komplemente aan 'n uitstekende gasvrou (Nicolene). Dankie vir al jou persoonlike aandag, die ekstras en 'n 'braaivuurtjie' spesiaal vir ons gepak - word opreg waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jc H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc H
Besigheidsreis

Gerieflik en mooi.

Die verblyf is gerieflik naby aan die pad en die akkommodasie is netjies en smaakvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jako R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako R
Gesin met tieners

Lekker geleë, netjies en vriendelike diens!

Pragtige area, vriendelike mense met lekker oornagfasiliteite, sien my gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinier E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinier E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies, braai area lekker privaat en goed ingerig.

Ons het die stilte van 'n Karoo-plaas baie geniet. Dit was lekker om skape en selfs springbokke so naby die huis te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B
Gesin met tieners

Baie mooi natuurskoon. Die rustigheid van die plaas en netheid van die woonstel en lekker braai-area is baie lekker.

Ons het heerlik daar gebly. Ons het twee kinders saam gehad, een van 17 en een van 19. Beide het regtig baie geniet. Ons het baie lekker in die veld gaan stap. Ek sal enige tyd weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Gesin met tieners

Oase na 'n lang reis op 'n besige pad!

Die perfekte oornagplek na 'n lang reis, vriendelike diens netjiese skoon plek. En die reeds voorbereide braaiplek in die plaas atmosfeer is 'n welkome bonus! Ek sal Jasfontein verseker aanbeveel en weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paula N
Gesin met tieners

Vriendelike diens, skoon en gemaklik.

Ons was lank voor 14:00 daar, ons was baie vriendelik ontvang. Akkommodasie was mooi skoon en gerieflik. Sal vir seker aanbeveel! Goeie plekkie om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese oornag.

Netjiese oornag-verblyf met basiese toebehore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Gesin met klein kinders

Lekker man, baie lekker.

Ek sal, as ek weer Kaap toe gaan, hier oorslaap. Dit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia V
Gesin met tieners

Fantasties.

Dit was heerlik, alles was skoon en netjies. Die plekkie was baie stylvol gemeubileer en die braaipakkies wat aan ons voorsien is was ongelooflik lekker. Ons sal definitief weer hier wou oornag! Eienaars het ons baie welkom laat voel en was baie gasvry en behulpsaam. Ons kinders het die drafpaadjie in die Karoo baie geniet. PS: die vashou van die muskeljaatkatjies het ons kinders se dag gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks en lekker.

Wat 'n aangename verassing. Heerlik gasvry ontvang, baie tuis laat voel. Luukser as verwag. Sorgvuldig versorgde akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmarie B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esmarie B
Gesin met klein kinders

Pragtige oorslaapplek op pad Kaap toe!

Dankie Nicoleen vir die goed versorgde plek. Ons kan Jasfontein aanbeveel vir gesinne met jong kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Prof Daan V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Daan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Uitstekend en baie keurig ingerig, gasvryheid baie goed, verkeer was nogal lastig, goeie waarde vir geld. Die eenheid is baie keurig ingerig en gasvryheid was bogemiddeld. Die verkeer is nogal lastig alhoewel dit baie verbeter kan word indien die toegangsdeur omsoom kan word met 'n tipe "tape".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco A - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marco A
Gesin met tieners

Dankbaar.

Ons het lekker gebraai en lekker koel geslaap. DStv-ontvangs nie baie goed nie. Netjies skoon en alle geriewe het gewerk. As ek weer so vakansie neem sal ek vir seker weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gezina J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gezina J
Gesin met klein kinders

Uiters netjies en gerieflik!

Ons sal Jasfontein Selfsorg definitief weer besoek! Die verblyf is uiters netjies en gee die tuiste-weg-van-die-huis-gevoel. Daar is 'n lekker swembad vir die kinders om in te baljaar na 'n lang rit! Geen moeite word hier ontsien nie, ons kon selfs ons vleis in hul vriesgeriewe stoor. Baie dankie aan Nicolene vir jul uitstekende diens en gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N
Gesin met klein kinders

Moderne, plattelandse "cottage" - perfek vir een nag se oorslaap!

Alles was netjies en baie goed ingerig. Sal definitief weer daar bly. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanus L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus L
Gesin met tieners

Dit was 'n blywende, aangename ervaring.

Skoon en aangenaam met 'n gemaklike omgewing. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasfonteinplaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjZDRlOWIyLWQ2NDMtNGJjNy05MTlkLTE3NDUwY2U3NGUyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 70 5 1 5 Jasfontein Farm Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.548708547884 23.080200288719
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem