JD's Cottage
2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Basson Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
JD’s Cottage bied knus selfsorgverblyf in die rustige kusdorp Yzerfontein aan die Weskus. Hierdie ruim woonstel op die grondvloer is apart van die hoofhuis en bied 'n privaat, ontspanne omgewing, ideaal vir 'n naweekwegbreek of seevakansie.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike sitkamer met 'n TV en Netflix-toegang in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, lugbraaier en noodsaaklike kookgerei. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 4. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die patio het sitplek en 'n Weber-braai. Veilige parkering op die perseel en 'n privaat ingang is beskikbaar. Die eiendom se gerieflike ligging maak dit 'n uitstekende basis vanwaar die strande, restaurante en natuurlike skoonheid van Yzerfontein en die Weskus verken kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10 Basson Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Basson Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang