+58
Hotel in Ferndale

JHB Ferndale C and C Hotel Vibes

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Andile D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Garden of Eden with perks. Impeccable class on its own peril is C and C hotel vibes. If you want to have fun, take a dip in the pool while marinating the meat ready to braai, then hotel vibes is the place to be. Nature, good people, and just a feeling of that long sigh saying, oh yes, I am where the heart beats the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corolette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Definitely visiting again. The place was clean, almost perfect, but there was no toilet paper and coffee creamer in the room. Other than that, everything was 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rona M
Lang verblyf
5.0
Sep 2025

Heerlik verblyf teen baie goeie tarief. Heerlik gebly. Ruim kamer met 'n pragtige uitsig oor die mooi tuine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wakabwe Nicolas K
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2026

Nice and quiet. Nice and quiet. No disturbance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus R
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Waarde vir geld, maar bietjie lawaaierig. Oor die algemeen baie goed, en goeie waarde. Die bure het 'n paar aande lawaai gemaak. En hulle het werk gedoen aan die kamer langs myne deur die dag (ek was meeste van die tyd gelukkig uit).

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maya V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Goeie prys. Die ligging is nie waffers nie, maar ons het tog veilig gevoel. Ons kamer was silwerskoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vernon T
Kort verblyf
4.2
Mrt 2026

Vriendelike ontvangs al was ek laat. Behalwe vir een aand wat die gas langsaan baie onbeskof met sy vrou was, dat hulle die sekuriteit moes laat kom om hom onder beheer te bring. Die kamers is langs die skoonmakers wat laat nog gesels. Lyk vir my asof die twee kamers apart is van die huis se kamers, so ek kan ongelukkig nie sê hoe dit daar lyk nie. Baie besig met Uber wat mense kom drop en optel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thuli G
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2026

Could be better. This place has always been our home away from home. Things have changed a bit since the booking system and the staff has changed; it's not the same anymore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ilse R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie gemaklik en mooi. Ek het baie lekker gebly. Die gerief van naby sentrums maak ook dinge maklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Cherilyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 225

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 487
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 487
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 487
per nag (plek vir 2)
Bespreek

459 Long Avenue, Ferndale, 2194, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbe347ac6c1adedd7d5a9f8c1dc8567e54ea37021fdc12158782a342cbd0e7ef5205b8fff40fdfc3769b5f0987f72218f97a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R487 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 459 Long Avenue Ferndale 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.076874566086 27.982813699406
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang