Jimmy's Place Safari Tents
Beskrywing
Hierdie tente is geskik vir 4 gaste. Elke gestruktureerde tent beskik oor 2 slaapkamers en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die tent lei na 'n onderdakstoep met 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan privaat braaigeriewe geniet wat oor die pragtige dam uitkyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen harde musiek of geraas word enige tyd toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
D48 Rust de Winter Road, Dinokeng Game Reserve, Pretoria, 0001, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang