+43
Gastehuis in Port Owen

Joan's Place

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Nora J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Enjoyed our stay very much. Everything is exactly as displayed on the website. Very friendly couple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Lekker. Dit was baie lekker, skoon en die eienaar was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Peaceful, safe and friendly. We were there for nine days and it was peaceful and safe. We stayed upstairs. On the day of arrival, we were welcomed with a heart of love by the owners. I will recommend anyone to use Joan's place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan's Place
Thank you! Be well and blessed! You are a great couple! Kind regards! Joan

Sam L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Heerlik gekuier. Verblyf van goeie gehalte. Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Lekker ruim, skoon en netjiese woning met alles wat jy benodig vir selfsorg. Port Owen is baie sentraal geleë en ons kon die omliggende dorpe ook besoek. Sal beslis Joan's Place sterk aanbeveel. Heerlik gekuier. Verblyf van goeie gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan's Place
Dankie! Mooi gaan! Joan !

Anelda K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Het net een nag oorgebly, dit was te kort. Sal beslis weer hier bly. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Mooi ligging. Naby en ryk aan geriewe. Vleilande naby met gerieflike uitstappies! Was perfek vir 2 mense en 'n lang naweek. Naby geriewe. Woonstel in goeie kondisie. Ontbyt was goed. Ons sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Le Dean K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Very spacious, welcoming ocean stay. The stay was amazing! Much more spacious than what we expected! The owners are amazing, very kind and helpful! Joan even gave us a call shortly after we exited to let us know we left a handbag behind! Thank you so much! It's ideally situated close to almost everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan's Place
Thank you! Be well! Kind regards

Linda R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Lovely place, good location. We were super lucky to get upgraded to a larger unit, but even without that benefit, it was a lovely place. The breakfast was superb, the host was lovely, responsive, and accommodating, and the unit itself was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rezia M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Clean, quiet and relaxing. Amazing, everything we needed was provided for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantastiese gashere, lekker verblyf, heerlikste ontbyt. Fantastiese verblyf en so ook die gashere. Heerlikste ontbyt in gesellige atmosfeer in hul huis. Meer as 5 sterre, ons sal baie graag weer daar wil gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Joan's Place
Baie dankie! Mooi gaan! Joan en Gideon

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 151

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

25 Jocelyn Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e5dca935ad4bddd311b591bcbb5bb195791f620e03f56fec61af45403dbb00618f3e54885d85c03075e49f8d9becf4569a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 25 Jocelyn Street Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 11:00 -32.786613839396 18.150909394026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang