+43
Gastehuis in Port Owen

Joan's Place

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 25 Jocelyn Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Joan's Place is in Port Owen in Velddrif geleë en is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Hierdie verblyf is naby alle geriewe, insluitend winkels en restaurante.

Die verblyf beskik oor 2 eenhede. Eenheid 1 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Eenheid 2 bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste en tweede kamer het dubbelbeddens en die derde kamer het enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad en toilet.

Die eenhede het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV, WiFi en braai-area.

Elke eenheid het 'n privaat ingang en onderdakparkeerplek. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ook beskikbaar.

Aktiwiteite sluit visvang, stap, swem en seilplankry in. Bootritte kan by die instansie versoek word.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wilna B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Heerlik gewees, net sleg dat ons nie in agterplaas kom kom nie.
Apr 2026
Nora J
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed our stay very much. Everything is exactly as displayed on the website. Very friendly couple.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Christiaan N
Saam met vriende
5.0
Lekker. Dit was baie lekker, skoon en die eienaar was baie vriendelik.
Jan 2026
Donovan P
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, safe and friendly. We were there for nine days and it was peaceful and safe. We stayed upstairs. On the day of arrival, we we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Sam L
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gekuier. Verblyf van goeie gehalte. Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Lekker ruim, skoon en netjiese woning met alles wat jy be...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 153

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 25 Jocelyn Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Joan's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

25 Jocelyn Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e5dca935ad4bddd311b591bcbb5bb195791f620e03f56fec61af45403dbb00618f3e54885d85c03075e49f8d9becf4569a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 25 Jocelyn Street Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 11:00 -32.786613839396 18.150909394026

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang