Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Anton V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Little gem. Amazing stay, everything we needed and more. Perfect for our young family, amazing hosts, and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
JobaRus
We enjoyed hosting you with us!

Ina N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vriendelikste en bederf gasheer/vrou. Baie lekker plekkie, net van die beste. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Awesome, dit was so lekker rustig daar. Love dit. Daar is nie woorde wat kan beskryf hoe awesome die plekkie is nie. Ons was veras met 'n ongelooflike lekker broodjie. Die verassing in die yskas. Wat jy nie by ander plekke kry nie. Dit was beslis waarde vir geld. Sal beslis weer daar oornag. Beplan klaar weer 'n trip. En dit is my pitstop. Was baie aangenaam en rustig daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estean B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Spacious, comfortable and quiet. We had a wonderful stay at JobaRus. Spacious, comfortable and quiet. Exactly what we needed as a stopover on our way to the coast, but we would not mind staying a few days extra. The Nespresso machine was a nice touch. The hosts were friendly. We will definitely stop by on our way back to the city. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Absoluut die moeite werd! Ons het ongelooflik lekker gebly. Die plekkie is pragtig en die varsgebakte broodjie was 'n aangename en welkome verrassing. Baie dankie! Julle sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

We had a wonderful stay, clean, new appliances and furnishings, ideal location. We had a wonderful stay at JaboRus. The unit was very clean with new appliances and furnishings. The atmosphere was warm and friendly and the location quiet and peaceful and perfect for getting to the various shopping centres.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
JobaRus
Thank you so much for your kind and thoughtful review We’re delighted to hear that you enjoyed your stay at JaboRus and that you found the unit clean, comfortable, and well equipped. It’s wonderful to know that the peaceful location and convenient access to shopping centres added to your experience. We truly appreciate your support and hope to welcome you back again soon.

Julian V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Al wat ons kan sê is wow. Vyfster verblyf en gasvryheid. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gasvryheid was warm. Verblyf was heerlik. Uit die boeke uit. Soveel moeite en aandag aan klein detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gemaklike, warm verblyf in 'n stylvolle netjiese suite. Ons het heerlik gebly in die stylvolle, netjiese veilige suite. Gasheer en vrou was hartlik en baie gasvry. Die varsgebakte broodjie was 'n onverwagte bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wonderful stay, will definitely visit again. An absolute gem! Beautiful, peaceful, very clean and secure. We were spoiled with freshly baked bread, coffee, tea and treats. JobaRus definitely makes you feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Bartman Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb7f71d0368de957d07d1123305ca56a1f4b5720e1a7bf38deef3818422f1c1fa081ac312188c7140b6df41882ff05d74a8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 3 Bartman Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.076491272621 26.210746164418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang