Pick your preferred language

English

Afrikaans

+23
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Bartman Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

JobaRus bestaan uit twee heerlike selfsorg-eenhede met 'n privaat ingang op die bestuurder se perseel in Bloemfontein. Dit is perfek vir alleenreisigers of paartjies of 'n gesin van vier , en bied 'n knus en gerieflike oornagplek of toevlugsoord terwyl gaste die dorp besoek.

JobaRus 1 is 'n oopplan-eenheid mett slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n gemaklike koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gratis WiFi word voorsien.
Die leefarea het gemaklike sitplek, terwyl die kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan die buitestoep geniet, wat braaigeriewe insluit, en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

JobaRus 2 is 'n eenslaapkamer eenheid met 'n koninggrootte bed, en 'n oopplan sit-eet area met 'n bank wat in twee enkelbeddens omskep kan word, 'n toegeruste kombuis vir selfsorg gaste en 'n aparte badkamer met 'n stort en bad. Die eenheid is ook honde vriendelik met 'n omheinde agtertuin en gereiflike braai en kuier area.

JobaRus is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante geleë en bied 'n rustige en verwelkomende omgewing, wat dit 'n ideale toevlugsoord maak vir korttermynverblyf of om Bloemfontein te verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anton V
Gesin met klein kinders
5.0
Little gem. Amazing stay, everything we needed and more. Perfect for our young family, amazing hosts, and value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Ina N
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelikste en bederf gasheer/vrou. Baie lekker plekkie, net van die beste. Sal dit aanbeveel.
Jan 2026
Maritza V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, dit was so lekker rustig daar. Love dit. Daar is nie woorde wat kan beskryf hoe awesome die plekkie is nie. Ons was veras met 'n ongelooflike...
Sien meer
Jan 2026
Estean B
Saam met lewensmaat
5.0
Spacious, comfortable and quiet. We had a wonderful stay at JobaRus. Spacious, comfortable and quiet. Exactly what we needed as a stopo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Christine M
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut die moeite werd! Ons het ongelooflik lekker gebly. Die plekkie is pragtig en die varsgebakte broodjie was 'n aangename en welkome verrassing....
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3 Bartman Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink JobaRus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Bartman Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb7f71d0368de957d07d1123305ca56a1f4b5720e1a7bf38deef3818422f1c1fa081ac312188c7140b6df41882ff05d74a8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 3 Bartman Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.076491272621 26.210746164418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang