6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3558 Nemesia Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Joia da Baia bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in Bettysbaai wat sowat 950 m van die strand af geleë is.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Daar is 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea, asook 'n stoep vir buitelugetes. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus en daar is 'n etenstafel met stoele. Daar is ook 'n slim-TV in die sitarea.
Die tuin is omhein en ideaal vir kinders of vir gaste wat hul troeteldiere wil saambring. Daar is ook 'n braai en 'n omsetter.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 525
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 3558 Nemesia Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Joia da Baia het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3558 Nemesia Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang