Beskrywing
Die eenheid het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en badkamer het 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die kombuis is met eetgerei, 'n vierplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en 'n wasmasjien toegerus. Alle beddegoed word voorsien. Die eenheid het 'n TV met die volle DStv-pakket en gaste het toegang tot privaat buitebraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Volledige DStv, gratis WiFi en braairooster beskikbaar teen geen ekstra koste nie. U is welkom om u eie hout te bring of teen 'n ekstra fooi by die instansie te koop. Sonkrag verseker geen beurtkrag nie. Neem asseblief kennis dat dit nie 'n rolstoelvriendelike eiendom is nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Verder is daar 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Daar is ook 'n binnebraai. Die kombuis is met eetgerei, 'n vierplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en 'n wasmasjien toegerus. Alle beddegoed word voorsien. Die eenheid het 'n TV met die volle DStv-pakket en gaste het toegang tot privaat buitebraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Volledige DStv, gratis WiFi en braairooster beskikbaar teen geen ekstra koste nie. U is welkom om u eie hout te bring of teen 'n ekstra fooi by die instansie te koop. Sonkrag verseker geen beurtkrag nie. Neem asseblief kennis dat dit nie 'n rolstoelvriendelike eiendom is nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Hoofweg, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang