Jonkersberg 6-Sleeper Apartment | 35922
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Jonkersberg Street, Fraaiuitsig, Little Brak River, 6503, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Jonkersberg 6-Sleeper Apartment | 35922 is in 'n stil buurt in Klein-Brakrivier op die Tuinroete.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n bad en stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea het 'n etenstafel met stoele en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Daar is 'n stoep, tuin, braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Die verblyf is 2,8 km vanaf Klein-Brakrivier se seepark, 1,9 km vanaf Reebokstrand en 10 km vanaf Hartenbos se seefront, winkels en waterpark.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 16 Jonkersberg Street, Fraaiuitsig, Little Brak River, 6503, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Jonkersberg Street, Fraaiuitsig, Little Brak River, 6503, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang