2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Jonkershoek Road, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Jonkershoek Akkommodasie bied selfsorgvakansieverblyf in Mostertdrif wat net 16 minute vanaf die Universiteit van Stellenbosch geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers of diegene wat naby die universiteit moet wees.
Dié verblyf bied slaapplek in 2 oopplan-gastekamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Elke eenheid het 'n spieëlkas en 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamers het ook elk 'n privaat ingang wat na 'n stoep met 'n tuinuitsig lei.
Gaste kan by die swembad of rondom die buitebraai ontspan. Die verblyf is ongeveer 7 km vanaf Jonkershoek Natuurreservaat, 21 km vanaf Helderberg Gholfklub en 36 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Emma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 6 Jonkershoek Road, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Jonkershoek Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Jonkershoek Road, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang