+62
Gastehuis in Wapadrand

Jopasso Guest House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Glynnis L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Gasheer professioneel, vriendelik. Al die fasiliteite en veiligheid uitstekend. Die gasheer was flink, baie vriendelik, behulpsaam en baie professioneel, sy het ons baie tuis laat voel. Perseel is pragtig en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Daar was 'n heerlike balkon met banke waar ons kon ontspan. Ons sal gerus weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita M
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2026

Old house charm. Dit was baie lekker. Hann'Elize het ons hartlik verwelkom en ons baie gemaklik laat voel. Sy het uit haar pad gegaan om dit vir ons spesiaal te maak.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Hann-Elise Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

966 Wagonwheel Avenue, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f48e5ebcb85bf82a0489ff8feaa5a261d67e16340cf09fa01cdd23ed757e33e9c6fc182f60965ecce09d2d0d4c9c87d60ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 966 Wagonwheel Avenue Wapadrand 0050 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.783896872421 28.338972
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang