- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Hoog Street, Capricorn, Polokwane, 0699, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Jorene se Selfsorg is in Polokwane geleë. Hierdie eienaar-bestuurde selfsorgfasiliteit is ideaal as 'n gemaklike oornagplek vir gaste, naby verskeie geriewe.
Groot Ruim Kamers. Kamer een: bad en stort. kombuisie en koningingrootte bed. Kamer Twee: Dubbelbed. stort en kombuisie. Kamer 3, 4, 5 en 6. Dubbel- en enkelbeddens. stort en kombuisie. Kamer 7. Dubbelbed, stort, yskassie en koffiestasie.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en al die eenhede het TV's.
Jorene se Gastehuis is naby museums, winkels, restaurante en ander geriewe. Die Meropa Casino and Entertainment World is 15 minute se ry vanaf die eiendom, waar 'n mens die voël-, skoenlapper-, insek- en slangpark kan besoek, of aan ander aktiwiteite kan deelneem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Rina/Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 15 Hoog Street, Capricorn, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Jorene's Self Catering het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Hoog Street, Capricorn, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang