LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jorene's Guest House | LekkeSlaap
+17

Jorene's Guest House

11 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 15, Capricorn, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R545 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Jorene's Guest House in Polokwane bied B&B en kan ook op 'n selfsorg-basis bespreek word. Dit word deur die eienaar bestuur en is die ideale oornagplek naby verskeie geriewe.

Die verblyf by Jorene's Guest House bestaan uit 7 gastekamers. Hierdie eenhede het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die meeste van die kamers, uitsluitend die Sakpaskamer het kombuisies.

Ontbyt kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word. Die gastehuis het ook 'n swembad, 'n eetsaal, braaigeriewe, en veilige parkeerplek.

Jorene's Guest House is naby museums, winkels, restaurante en ander geriewe. Die Meropa Casino and Entertainment World is 15 minute se ry hiervandaan waar jy die voël-, skoenlapper, insek- en slangpark kan besoek of aan ander doendinge kan deelneem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Jorene's Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Hoogstraat 15, Capricorn, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Jorene's Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R545
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R545
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 15, Capricorn, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1ZDIwZTRkLWQzM2MtNDk3Yy04M2Y2LWJjM2NiZGMwMjIwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R545  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 15 Hoog Street Capricorn 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.914044375186 29.469315782189
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!