Joseph's Place
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 282 Tryall Road, Fynbos Lifestyle Estate, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 499 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Joseph's Place is 'n knus woonstel in Sandown, Kaapstad, wat gemaklike selfsorgverblyf bied, ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea sluit 'n moderne kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n sentrale ontbyttafel vir 2. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Aangrensend aan die kombuis beskik die sitkamer oor 'n gemaklike L-vormige bank, 'n muurgemonteerde TV en toegang tot gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n klein privaat balkon, perfek om 'n laatmiddag-skemerkelkie te geniet terwyl hulle die stadshorison inneem. Veilige parkering word voorsien, en die eiendom se sentrale ligging bied maklike toegang tot 'n verskeidenheid plaaslike restaurante en geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 282 Tryall Road, Fynbos Lifestyle Estate, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 282 Tryall Road, Fynbos Lifestyle Estate, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang