2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 474 Grunberger Street, Constantia Park, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Joshua @ 474 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Constantia Park, Pretoria. Dit is 'n ideale tuisbasis vir sakereisigers en vakansiegangers vanwaar hulle hul omgewing kan verken en geniet.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-slaaparea en 'n privaat badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens sluit die eenheid 'n slim-TV, 'n lessenaar en 'n draagbare waaier in. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan veilige parkering op die perseel geniet. Die eenheid is binne maklike bereik van Mediclinic Constantia Park, Menlyn Maine en Times Square Arena, om maar 'n paar te noem. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 44 km weg, terwyl Lanseria Internasionale Lughawe ongeveer 52 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tabeth Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 474 Grunberger Street, Constantia Park, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Joshua @ 474 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
474 Grunberger Street, Constantia Park, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang