+64
Gastehuis in Riversdal

Journey Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Shireen J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Kuier was fantasties, sal weer Journey Guest House gebruik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netjies en baie naby aan besienswaardighede. Was baie lekker. Daar was soveel om te doen by die gastehuis. Vriendelikste personeel en gasheer. Het baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie F
1 nag
5.0
Mrt 2026

Beautiful place. Wonderful place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meline R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Ruim en baie netjies. Baie lekker gebly, die eenheid is baie ruim en baie netjies, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Gemaklik, netjies en skoon. Baie lekker, was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manny D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netjies, vriendelike mense. Het net 1 nag oorgeslaap, maar vriendelike mense, netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lintene E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Almal was vriendelik en ons het welkom gevoel. Dit was baie lekker om daar te wees en die stilte was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phumeza N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Was worth it. My stay was very nice and I will book again soon. I even recommended the place to friends and colleagues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikita B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Value for money, great location, good facilities. Our stay was amazing with the hot tub and entertainment area at our doorstep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alena E
1 nag
3.8
Mrt 2026

Als wat jy nodig het vir oorslaap voordat jy vertrek na bestemming. Hartlike verwelkoming van gasheer en gasvrou. Netjiese kamer. Basiese benodighede. Kamer 2 is na aan die pad wat heelwat verkeer dra, wat steurend is. Wit duvet op dubbelbed het 'n groot gryserige kol gehad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Corner of 25 Long Street and 3 Meurant Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA029e79c0ad1726feb0a1309de52ed3c231dbdbeb927288466cbd4ae735e3b5364f7a76d239f79e5f3f6ec777470fbc60d829?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 41 5 1 5 Corner of 25 Long Street and 3 Meurant Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.091805555556 21.263027777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang