Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Journey Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir Journey Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johann S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Besigheidsreis

Heerlike rustige verblyf met uitstekende diens.

Kan aanbeveel vir enige iemand wat die omgewing besoek of net wil oor bly op die lang pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonecia J - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonecia J
Enkelreisiger

Puik diens!

Aletta is die beste! Sy het my verjaardag ekstra spesiaal gemaak. Baie dankie daarvoor. Kamer en badkamer is pragtig en ruim. Ontbyt is heerlik. Ek kom beslis weer! Baie dankie vir alles. Ek beveel hierdie gastehuis ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eersteklas-ervaring. Fantastiese mense.

Geriewe uitstekend. Veilige parkering. Ontbyt was eersteklas. Gashere was só vriendelik en opreg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lida G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, aangename ondervinding.

Netjiese kamer, gerieflik geleë, goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by Journey Guesthouse was baie aangenaam. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons te laat welkom voel.

Die kamer was pragtig, silwerskoon met 'n leflike badkamer. Ons sal beslis weer daar aandoen as ons verblyf in Riversdal benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes J
Gesin met klein kinders

Riversdal se beste!

Wat 'n lekker verrassing. Ons kon nie blyplek in Stilbaai kry nie en gelukkig by Journey Guest House uitgekom. Ons was baie vriendelik verwelkom. Daar was voorsiening gemaak vir ons kleintjie. Aletta het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het en ons het sommer vinnig tuis gevoel. Die geriewe is baie skoon en ruim en alles werk en is goed opgepas. Lekker beddens en 'n great ontbyt om die volgende oggend reg af te skop. Sal Journey Guest House hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lallie D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lallie D
Saam met vriende

Fantastiese gasvryheid.

Baie vriendelik en gasvry. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Journey Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Lallie. Dit was lekker om julle hier te huisves. Baie sterkte met jou toekomsplanne. Groete, Chanté.

Journey Guest House
Lynette V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagakkommodasie.

Vriendelike gasvrou. Heerlike ontbyt. Goeie kwaliteitbedlinne en -handdoeke. Pragtige tuin. Ons het lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Journey Guest House se terugvoer

Beste Mevrou Van Niekerk. Baie dankie vir die besonderse ressensie. Dit was my plesier om julle te huisves.
Beste wense,
Chanté.

Journey Guest House
Karin B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Besigheidsreis

Baie goeie ervaring, en gaan in die toekoms weer daar tuisgaan.

Pragtige gastehuis, onlangs gerestoureer, persoonlike aandag, heerlike ontbyt, mooi tuin, stapafstand van dorp, en reg oorkant die Ou Tronk Koffiewinkel op die rand van Riversdale.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph S
Besigheidsreis

Baie lekker gebly. Kos en verblyf is goed. Groot kamers en vriendelike eienaar.

Sien sterre

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C
Enkelreisiger

Dit was wonderlik.

Vandat ek ingeboek het was Chanté behulpsaam en vriendelik. Hulle het my baie welkom laat voel in 'n baie moeilike tyd van die jaar vir my persoonlik. Dankie Chanté en familie vir die lekker verblyf en dat julle my deel van julle laat voel het. Ek sal enige een aanbeveel om daar in te boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Journey Guest House se terugvoer

Yolanda, baie dankie vir jou gawe resensie! Ons het jou geselskap geniet en huisves jou enige tyd graag weer!
Beste wense.

Journey Guest House
Ricardo V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo V
Gesin met klein kinders

Very warm welcome received.

It's an awesome stay. Very neat and spacious.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hartlike verwelkoming ontvang.

Lekker. Baie netjies en ruim.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B
Enkelreisiger

Groot kamer met baie netjiese badkamer. Baie skoon en netjies. Chante is 'n ster.

Dit is 'n nuwe gastehuis wat pragtig uitgelê is. Lekker ontbyt. Ek het baie lekker gebly en die gasvrou is fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Journey Guest House se terugvoer

Samantha,

Baie dankie vir die groot kompliment! Dit was 'n plesier om jou te huisves.
Groete, Chante

Journey Guest House
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Long-straat 25 en Meurant-straat 3, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQfeNq6bvioMCKBP8nXHKpE9QgfNVPCG7Oez83hoamy44enlB8C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Corner of 25 Long Street and 3 Meurant Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.091805555556 21.263027777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem