+17
Gastehuis in Pongolapoortdam

Jozini Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Troskie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Skoon, ruim, veilig, verwelkomend! Die akkomodasie was beter as in foto met 3 heerlike beddens, 'n ruim badkamer en alles wat nodig was. Ons moes vir ys vra maar dit is binne minute gratis aan ons voorsien. Al wat lekke sou wees is as daar rakkies weerskante van die wasbak of tussen die handoekreëlings kon wees waar mens jou badsakkie kon neersit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valencia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Was baie rustig en die stilte het ons goed gedoen. Baie skoon en netjies, vriendelike personeel. Sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Baie netjies, ruim kamers, groen grasperk waar mens lekker kan sit en kuier. Heerlik gebly en gekuier. Kinder vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Siegfried H
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mrt 2024

Travelled for work - a breakfast included in the price would have been great. Travelled for work and had to find accommodation unplanned. Arrived late - room was perfect. Would have appreciated a breakfast to be included in the price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Samanthan N
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

It was great. Good. It was great to see.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ignatius S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Net goed genoeg om te slaap. Dit was stil gewees in die platteland. Geen uitsig nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Value for money. Very friendly people, rooms are clean, spacious as well as bathrooms. Highly recommend and value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roslyn Cassidy C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Beautiful rooms. Had everything that was needed and beyond. Mandisa was a wonderful host. Beryl stood in for Kayla well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hlengiwe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

It was great. The stay was great, the aircon had a generator as back up. Also the food tasted great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Netjiese geriewe en vriendelike diens. Jozini Guesthouse se kamers het alles wat jy sal nodig hê vir jou verblyf. Die diens is vriendelik en daar is deurgaans belangstelling of alles reg is. Die ontbyt is opsioneel maar beslis die geld werd, maar maak seker jy is honger want dit is baie kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kyleigh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

47 Ingang Street, Jozini, 3969, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb5eead020876b404f75f7cae70798f53d3e9b16b6bb437556404a37d863c3e0d12a83e67186189c1572176c65679995f5b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 47 Ingang Street Jozini 3969 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.429747 32.057215
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang