Juanita 201
7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Duke Road, Margate North Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Juanita 201 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Juanita-kompleks met 'n asemrowende uitsig oor die strand in Margate. Die woonstel is naby verskeie winkels, restaurante en geriewe wat dit 'n ideale keuse vir 'n ontspannende wegbreek by die see maak.
Die woonstel bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. 3 badkamers, en 'n oopplankombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die aparte badkamer het 'n bad. Gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en TV met sekere DStv-kanale.
Die leefarea lei na 'n toegeboude stoep met 'n buite-etenstafel. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad, braaigeriewe en piekniekbankies insluit.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 5 Duke Road, Margate North Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Duke Road, Margate North Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang