Juanita 201

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Juanita 201 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Juanita-kompleks met 'n uitsig oor die strand in Margate en dit is naby talle winkels, restaurante en geriewe.

Dié woonstel het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 stapelbeddens, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n beskutte patio met 'n buite-eetkamerstel.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en piekniekbankies.

Slaapplek

'n Bespreking by Juanita 201 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Juanita 201 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R672 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za