Selfsorg in Winklespruit

Julia’s Beach Cottage

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.7
Thobile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Excellent. It was the best stay ever. Julia's family was very supportive. We struggled to operate the TV; her children came to assist us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2025

Algemeen nie vir vakansiegangers nie, is meer 'n een aand oornag slaapplek. Ongelukkig maak die plek voorsiening vir vakansiegangers. Yskas te klein vir 7 dae (selfcatering). Potte en panne is onbruikbaar en geen broodtoaster nie. Geen voorsiening vir 'n spieël om hare droog te maak naby 'n kragpunt nie. TV het geen voorsiening vir algemene programme en sport nie. Klein sitkamerstoele sit ongemaklik en duik in. Geen tafel om op te eet nie, behalwe buite. Slegs een bedkassie (dubbelbed) en oop hangplek in slaapkamer. Geen kluis om waardevolle artikels in te sit.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Werner K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Ons sal weer kom kuier. Ja, ons het. Die plek is stil.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Franzi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

29 Stockdale Road, Winkelspruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4bb5cc2a900eb01d341bf8ffda746c6311eacffb42d43bfbfb4b2973cc5d84c737a060a071b1da6abcaa5a2bcb2d726a590?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 29 Stockdale Road Winkelspruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.1018294 30.8535833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang