Juliette 204
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Dock Road, 204 Juliette Apartment, V & A Waterfront, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R3 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Juliette 204 is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van die V&A Waterfront geleë en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.
Hierdie knus woonstel is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n leefarea, kombuis en slaaparea. Daar is 'n koningingrootte-be en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv teen die muur. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is ononderbroke kragtoevoer wat die WiFi, TV en ligte tydens beurtkrag aanhou.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n stoepmeubels en 'n uitsig oor die kanaal.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Cathy Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 28
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1 Dock Road, 204 Juliette Apartment, V & A Waterfront, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Gaste dink Juliette 204 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Dock Road, 204 Juliette Apartment, V & A Waterfront, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang