2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot BR210, Broederstroom, Hartbeespoort, 0240, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Anahata Nature Resort is 'n bekoorlike baksteenchalet in Hartbeespoort wat gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied. Omring deur welige oerwoudgroenheid, bied dit pragtige uitsigte oor die Hartbeespoortdam en gerieflike toegang tot die omgewing se besienswaardighede en aktiwiteite.
Die chalet bestaan uit 1 slaapkamer met 'n oopplan-kombuisie, wat gemaklik tot 2 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, met die stort- en toiletgeriewe buite, maar privaat aan jou kamer.
Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die chalet maak oop na 'n balkon met 'n oop sitarea langs die kombuisie.
Daarbenewens het gaste toegang tot 'n vuurput en 'n swembad. Let wel, die verhitte rotspoel vir hierdie eenheid is nog onder konstruksie. Gratis privaat parkering is op die perseel moontlik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rozelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Plot BR210, Broederstroom, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
- Gaste dink Anahata Nature Resort het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot BR210, Broederstroom, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang