Just Breezy
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Bree Street, Unit 39 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Just Breezy is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Langebaan. Die woonstelgebou is die ideale basis vanwaar gaste die dorp se besienswaardighede en geriewe kan verken.
Die sonnige woonstel is op die tweede verdieping en bied uitsigte oor die omgewing en nabye strandmeer. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, oond, stoof en ander toestelle. Die leefarea langs die kombuis lei na 'n balkonwat windbeskut is en 'n buitelug-piekniektafel met sitplek vir 6 het. Hier kan gaste maaltye geniet en die uitsigte oor die omgewing geniet. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Die gebou spog met 'n pizza-wegneemeterestaurant, 'n wassery, fietsverhuurwinkel en 'n hardewarewinkel wat visvangtoerusting en strandgoedere verkoop. Die gebou is ideaal geleë en net 300 m van die strandmeer, kroeë en restaurante, winkels en ander geriewe af.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Alison Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 11 Bree Street, Unit 39 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Bree Street, Unit 39 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang