+40

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Frik W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Een nag wegbreek. Ons is vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies. Die kothuis het alles gehad wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqui
Just Unwind
Baie dankie vir julle mooi terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle vriendelik ontvang is en dat die kothuis skoon, netjies en goed toegerus was vir julle verblyf. Dit was ‘n plesier om julle te huisves en ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Alana V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Lovely, will definitely go back! Absolutely lovely as usual. Room is beautifully equipped with all you need and more. Jacqui is very friendly and helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqui
Just Unwind
Thank you so much for your kind words and for choosing to stay with us again. It’s always a pleasure having you back! I’m so glad you enjoyed the room and found it well equipped for your stay. Your lovely feedback truly means a lot, and I look forward to welcoming you again soon.

Rennay C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Watch out, my husband and I will be booking sooner than expected lol. What a beautiful stay and the host was super friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqui
Just Unwind
Thank you so much for taking the time to write such a lovely review. We’re thrilled to hear that you had a beautiful stay and that you found the host friendly and welcoming. Your kind words truly mean a lot to us, and we hope to have the pleasure of hosting you again soon!

Harry P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2026

Somerset Hitte. Just Unwind is baie sentraal geleë vir 'n besoek aan Somerset Wes in die Kaap en baie netjies en goed ingerig vir enige tipe besoek!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqui
Just Unwind
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat jy ons sentrale ligging in Somerset-Wes as gerieflik ervaar het, en dat die eenheid netjies en goed ingerig was vir jou besoek. Dit was ‘n plesier om jou te huisves en ons hoop om jou weer binnekort by Just Unwind te verwelkom.

Kim H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Friendly host with an easy check-in and spotless unit made for a lovely stay. Comfortable with all that we needed. Lovely setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqui
Just Unwind
Thank you so much for taking the time to share your review. We’re delighted to hear that you found your stay comfortable and that everything you needed was provided. It’s also wonderful to know you enjoyed the lovely setting. We truly appreciate your feedback and hope to welcome you back again soon!

Tiena F
1 nag
5.0
Nov 2025

Heerlik. Baie goeie diens. Dankie vir goeie en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqui
Just Unwind
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou terugvoer te deel. Ons waardeer jou vriendelike woorde en is baie bly om te hoor dat jy goeie diens ervaar het. Dit was ‘n plesier om jou te bedien en ons sien uit daarna om jou weer in die toekoms te verwelkom!

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker stil en rustig, stort in grond kamer net bietjie knap vir groot mens. Baie lekker, bed en filter koffie het verblyf die moeite werd gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqui
Just Unwind
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou terugvoer te deel. Ons is baie bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het, en dat die bed en filterkoffie dit ekstra spesiaal gemaak het! Dit was 'n plesier om jou te huisves en ons hoop om jou weer binnekort te verwelkom.

Jenene V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Vriendelik, veilig en baie behulpsaam. Ons het goed uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqui
Just Unwind
Hello Jenene. Dankie dat u die tyd geneem het om u verblyf by ons te resenseer. Ons is bly om te hoor dat u u verblyf geniet het en kon ontspan en afskakel. Ons hoop dat u weer by ons sal bly.

Andries M
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Baie aangenaam. Ja. No 6 het vreeslik na rook geruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaqui
Just Unwind
Hallo Andries, Dankie vir u terugvoer. Ons is werklik jammer dat u 'n onaangename rookreuk tydens u verblyf ervaar het. Dit is nie die standaard waarna ons streef nie, en ons het reeds stappe gedoen om die oorsaak te ondersoek en aan te spreek sodat toekomstige gaste 'n vars en gemaklike omgewing kan geniet. Ons waardeer dit dat u dit onder ons aandag gebring het en hoop dat u ons nog 'n geleentheid sal gee om u 'n beter ervaring te bied. Vriendelike groete, Jaqui (Just Unwind)

Nadia N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lovely stay at Just Unwind. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 120
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 120
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Bergzicht Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeda0af60e709a796ee723457f90d0a85e7b7aa46b2cf5603f6beb944d29d88a70c0be8e54e6e27f6a3cc8ffd7be086e3b484?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 8 Bergzicht Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.08129 18.86787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang