LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Just Unwind | LekkeSlaap
+39

Just Unwind

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergzichtweg 8, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Just Unwind bied selfsorgverblyf in Somerset-Wes naby die Strand se strand, Gordonsbaai en die Helderberge met verskeie doendinge net 'n kort motorrit ver.

Verblyf beskik oor 6 selfsorgkothuise wat slaapplek het vir tussen 2 en 4 gaste. Elke kothuis het 'n plafonwaaier of lugversorging, 'n badkamer met 'n bad of 'n stort, platskerm-TV en kombuisgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien.

Hierdie selfsorgkothuise is die ideale plek om te kom ontspan in ononderbroke rus en vrede. Gesinne is welkom en daar is geriewe soos 'n voerstoel en 'n bababed om die kuier te vergemaklik.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Just Unwind
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bergzichtweg 8, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Just Unwind het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergzichtweg 8, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuRE9C3dLB4euXMkB0GuU7FizgabjoV5cPKfcOiy01mlXz04TXW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 8 Bergzicht Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.08129 18.86787
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!