+42
Lodge in Richmond

Ka Ma Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 457 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon en netjies. Skoon en netjies. Restaurant verkoop lekker vars kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Beste waarde vir geld. Julle het ons geskuif na 3 Birds Guest House in Richmond. Die gastehuis is waarde vir geld en een van die beste waar ons nog geslaap het. Baie upmarket en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.8
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Regine B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Clean and friendly service. Our rooms were airy and clean, the staff were super helpful and friendly, and the braai facility was easy to access and very family friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus B
1 nag
5.0
Des 2025

Puik verblyf en restaurant. Baie lekker gebly en die restaurant is ook puik. Die museum en boekwinkels binne stapafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Ons is tevrede. Baie vriendelik en behulpsaam ontvang. Alles was skoon en netjies. Ons het lekker geëet en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrè M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Personeel was vriendelik. Kamer was skoon. Dit was 'n goeie ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Snoesig. Skoon en netjies, goeie waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Lenel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 457

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Naude Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a94c92ac91e5d61c986eab807bf98abe8cddec36c55fd9ae98f12e2a273762261298afd2b5208e3e43e3e53a11f23e276ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 457 5 1 4 2 Naude Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-00:00 10:00 -31.411597400035 23.948414514258
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang