+16
Selfsorg in Groot-Brakrivier

Kaaimans Crest Sea-View Apartments

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Izanne M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Gerieflik en presies wat nodig was vir die paar aande. My seun en sy metgesel het heel lekker oorgeslaap vir 4 aande saam met 2 klein kinders in die studio, redelik beknop, maar gerieflik ingerig en skoon. Wat bietjie ongerieflik was, is dat die enigste wasbak ingebou is by die klein gedeelte wat as kombuis ingerig is en moes dien vir skottelgoed, hande, gesig was en skeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tutti G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Toilet en stort is belaglik klein en geen wasbak om tande te borsel. Asemrowende uitsig, maar onvoldoende fasiliteite. Toilet en stort is belaglik klein, jy moet kaal in die sit-eet-slaapkamer staan en afdroog. Sit op die toilet en jou knieë raak aan die muur voor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Robin
Kaaimans Crest Sea-View Apartments
Baie dankie vir jou resensie en vir die mooi woorde oor die uitsig — dit beteken regtig baie vir ons, want dit is iets wat ons self elke dag waardeer. Ons studio is doelbewus kompak en knus, soos in die beskrywing aangedui, en die uitleg is ontwerp om die ruimte so funksioneel moontlik te benut. Die stort meet 750mm x 1400mm en daar is hangplek vir handdoeke binne die stortarea vir ekstra gerief. Die aparte toilet is 750mm x en voldoen aan standaard minimum-afmetings. Ons verstaan dat ruimte vir elke persoon anders kan voel, en ons waardeer jou eerlike terugvoer. Dit help ons altyd om bewus te bly van hoe gaste die ruimte ervaar. Dankie dat jy by ons gebly het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Robin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 895
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 895
per nag (plek vir 4)
Bespreek

44 Kaaimans Road, Bergsig, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA184a26167a3edc231d91455a873c32947cbc16319fdedfaf6367a76496a927402e75d1438cb731ebea384afff68224467f32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 44 Kaaimans Road Bergsig 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0571994 22.2132336

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang