+36
Selfsorg in Yzerfontein

Kaalvoet Villa

8 gaste

4 slaapkamers

5 beds

4 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Jeffs Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kaalvoet Villa is 'n bekoorlike woonstel in Yzerfontein. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige see-uitsig. Die woonstel is op die boonste verdieping van die huis en is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na vakansieverblyf stapafstand vanaf die strand.

Die woonstel beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Dit bied slaapplek aan 8 gaste. Die slaapkamers het elkeen of 'n koninggrootte-bed, of 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met of 'n bad of 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea is ruim en beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n TV met DStv, ingeboude braaigeriewe, gemaklike rusbanke en 'n etenstafel.

Hierdie area lei na 'n balkon met buitemeubels. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Frieda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 9 Jeffs Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

9 Jeffs Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1b53d58a842b20700edcc0e4dbec76cf8523208e12904494f277baf2215ac8d0e5dac052b11e3ed4ea4d84c81b7b8e73629?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag, vir 8 mense 9 Jeffs Place Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.3663179 18.1684617
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang