+86
B&B in Kaapsehoop

Kaapsche Hoop Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Renette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Dis die gasvryste gasheer en gasvrou wat ons ontvang het. Het sommer tuis gevoel. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelis P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Susan se vriendelikheid, hulpvaardigheid en etes was uit die boonste rakke. Sal elke keer weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Kaapsche Hoop Gastehuis
Baie dankie vir die pragtige kompliment. Dit was voorwaar lekker om julle te kon ontvang en lekker te kuier. Kom gerus weer. Groete Susan Bestuurder

Michelle S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Fantastiese diens en die plek is netjies, het alles wat jy nodig het weg van die. Fantastiese diens en die plek is netjies, het alles wat jy nodig het weg van die huis af. Puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duane N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

Kaapsehoop top stay. Really enjoyed the hospitality and the extra mile the hosts went, especially with the braai on Saturday evening. We have stayed at other venues in Kaapsehoop. The best to date.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absoluut fantasties. Die kamer is netjies en ruim, en baie goed ingerig. Eerlikheidskroeg is verfrissend en welkom! Ons gasvroue en -heer gee persoonlike aandag en laat mens baie tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Excellent B&B. Fabulous. Owners Ria and Neels were friendly, helpful and fantastic hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

N wonderlike ondervinding. Ons het so lekker gebly. Van eerste oogopslag tot ons moes groet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Absoluut heerlik. Ons het baie lekker gebly en gekuier. Ons het as gaste opgedaag en as vriende daar weg. Alles het seepglad verloop, en die ekstra moeite en vergunnings word baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catharina Susanna V
1 nag
5.0
Jan 2025

Wonderlike ervaring. Ek hoop om gou weer te oornag in Kaapsehoop Gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Kaapsche Hoop Gastehuis
Goeie middag Catharina, Dit was so heerlik om julle hier te hê en die lekker kuier die oggend met julle. Kom gerus weer... Groete, Susan Bestuurder, Kaapsche Hoop Gastehuis

Wessel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Opregte gasvryheid ervaar. Die akkommodasie was 100% netjies en geskik, maar wat die akkommodasie anders gemaak het as enige ander akkommodasie, was die gasvryheid van Ria en Neels. Hulle laat mens soos familie voel. Die ontbyt was heel keurig gedoen en die ligging is sentraal in Kaapse Hoop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Kaapsche Hoop Gastehuis
Opregte dank vir die kuier en terugvoer. Ons het groot waardering daarvoor. Mooi nuwe jaar. Ria en Neels

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

160 Du Preez Street, Kaapschehoop, 1211, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3ff08db2f65296fe969f906ccc79b40056ab1da91063b57cb2babae9e57738ce55f0db4d5adeae3637322a6b69b3341d429?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 160 Du Preez Street Kaapschehoop 1211 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.590576037456 30.766690153967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang