Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kai-Oms Backpackers

Rugsakreisigerslosies

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jaenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Kai-Oms Backpackers
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jan H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H
Saam met vriende

Tipies "backpacker".

Heelwaarskynlik omdat dit 'n "backpackers" is, het die gedrag van van die eienaars ons geval nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kai-Oms Backpackers se terugvoer

Goeiedag Jan

Jy bedoel seker dat ons jul 'nie geval het nie.'

Soos altyd het ons uit ons pad gegaan om jul tuis te laat voel.

Ons het lekker gesels en gekuier saam met julle.

Voorspoed vorentoe.

Vriendelike groete

Kai OMS Backpackers

Kai-Oms Backpackers
Helena Haasbroek H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena Haasbroek H
Saam met vriende

Vriendelik en gasvry.

Op die nippertjie het Jeanny en haar man Deon ons geakkommodeer vir een ekstra nag. Soveel van vriendelikheid en gasvryheid het ons lanklaas gesien. Lieflike plekkie met alles wat jy nodig het en baie inligting oor die area by Jeanny gekry. Sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meesterlaan 2, Outjo, 0000, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACk0LD3TOxWaFIV0vvLRqfOUsWrLnNu5KCuMu50zIB9YR9PAICO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 2 Meester Lane Outjo 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -20.1037111503 16.148680046627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem