2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portion 250 - 31 Buffelsfontein, Boggoms Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kaia is 'n rustieke selfsorgkothuis in Boggomsbaai in die Fransmanshoek-bewaringsgebied. As deel van die Sandpiper Guest Cottages-portefeulje, is die kothuis in 'n rustige kusdorpie ongeveer halfpad tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Kaapstad geleë.
Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, 'n kaggel, 'n stoel en 'n sitarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet.
Kaia het 'n klein kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en 'n kampyskas. Ekstra yskasruimte is beskikbaar by die Sandpiper Sport- en Ontspanningsentrum. Die kothuis het nie WiFi nie, en die sonkragstelsel ondersteun slegs die laai van 'n selfoon.
Gaste het toegang tot die Sandpiper Sport- en Ontspanningsentrum, wat tennisbane, 'n muurbalbaan en 'n sauna bied en volledig gelisensieerd is.
Boggomsbaai het geen winkels nie, en die naaste kruidenierswinkel is in Vleesbaai, ongeveer 10 km weg of 'n 3 km-stap langs die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Fred Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 28
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Portion 250 - 31 Buffelsfontein, Boggoms Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Kaia het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 250 - 31 Buffelsfontein, Boggoms Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang