Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaia

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Fred Orban / Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 23

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Kaia
Netheid
4.1/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Nick Y - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick Y
Enkelreisiger

Wild and rustic escape with sweeping ocean views.

This viewsome off-grid escape, a cosy and comfortable self-catering wooden chalet perched above Boggomsbaai, will make you wish you booked for longer. Thoughtful touches, like the bathrobe hanging next to the shower, will enhance your stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige plekkie.

Dit is 'n oulike huisie met alles wat jy nodig het (miskien dalk net 'n rasper wat kort). Die kaggeltjie in die kamer is 'n wenner. Stort is heerlik warm. Die beperkte elektrisiteit maak nie saak nie, die natuurskoon en rustigheid maak op vir alles! Ons het baie lekker gekuier, sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing. Gerieflike Kaia met alles wat nodig is.

Warm ontvangs. Netjies en skoon akkommodasie met alles wat nodig is vir 'n goeie rus. Beslis 'n Kaia om weer te boek. Sal nooit so 'n bespreking / afspraak mis nie! Baie dankie en mooiste wense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola D
Saam met vriende

Wonderful!

We were a bit late, but still given a warm welcome and shown to the Kaia, a beautifully appointed simple abode in tune with nature. Clean, comfortable, sustainable living, in close driving distance to an open unspoiled beach where one could walk for miles and only pass one or two people, who would greet us with a friendly exchange of words. We loved our stay and haven't stopped raving about the place! Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Essie E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Essie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, privaat en 'n pragtige uitsig.

Heerlik ontspan, Boggomsbaai is 'n juweel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic - fantasties.

As jy van rustic hou, is hierdie fantasties, rustig en geleë in 'n beeldskone araea. Hier kan jy jou batterye herlaai en lekker jou kop skoon maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 250 - Buffelsfontein 31, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea0275a9d587ae3a9875889130eb1f152f749c3066e52d8d38f093ff3b1b102206e9fb219e5c18b78fcd5b70f154bbffa4e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Portion 250 - 31 Buffelsfontein Boggoms Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.257730819481 21.910468715275
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem