- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Hexrivier Street, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kairos Home bied selfsorgverblyf in 'n stil en veilige buurt in Middelburg, Mpumalanga, met 'n pragtige tuin vir gaste om te geniet.
Die eiendom het ses aparte eenhede. Drie gesinseenhede het elk twee slaapkamers, een badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Drie kleiner eenhede bied slaapplek vir twee gaste en sluit 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en eetgerei in. Elke eenheid het 'n privaat ingang, lugversorging, 'n platskerm-TV met eksklusiewe DStv-kanale en waaiers.
Kairos Home beskik oor 'n braai-area, 'n swembad, gratis WiFi en onderdakparkering.
Plaaslike aktiwiteite sluit in swem, visvang, stap, fietsry, 4x4-roetes, wildritte, gholf en bergfietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johan en Dawine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 9 Hexrivier Street, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
- Gaste dink Kairos Home het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Hexrivier Street, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang