Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Aerorand

4.5 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Aerorand van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Aerorand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Aerorand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aerorand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Aerorand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Aerorand Akkommodasie

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Aerorand

Kairos Home bied selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt in Middelburg. Ons het 7 aparte selfsorg-eenhede. Drie eenhede bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die vierde eenheid h...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand

The Orion is 'n unieke gastehuis waar jy so tuis soos by jou eie huis sal voel. Hier sal jy gerief, sekuriteit en luukshede aantref, alles in een. Jou gasheer en -vrou, Lourens en Jackoline, sal tot jou diens wees o...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand

Revenir is naby Middelburg Mpumalanga Mall geleë en bied gehalteverblyf teen sakpaspryse. Die gastehuis het 2 dubbelkamers, 2 enkelbeddens, 'n enkelkamer en 'n kamer met slaapplek vir 3. Geriewe in elke kamer slui...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Aerorand

Aero Rock is 'n gastehuis in Aerorand in Middelburg. Dis ideaal geleë vir diegene wat op pad is na Pretoria, Lydenburg of die Krugerwildtuin. Ons bied toegeruste eenhede en oornagkamers, elkeen met 'n en suite-bad...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand

Dié pragtige, nuwe gastehuis wat 14 gaste kan akkommodeer is geleë minder as 1 km vanaf Middelburg Inkopiesentrum met maklike toegang tot die N4 vanuit Johannesburg/Pretoria of van Nelspruit af. Die atmosfeer by...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand

Welkom by die statigste huis, Alveston Manor, wat in die prentjiemooi dorpie, Middelburg, geleë is. Met só 'n tradisionele naam is dit duidelik dat ons instansie spreek van 'n elegante era en Engelse tradisies. On...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand

Aero Lodge is 'n kommersiële gastehuis wat voorsiening maak vir die oordeelkundige sakeman en vakansieganger. Aero Lodge is in Aerorand, 'n stil voorstad, aan die suidwestelike kant van Middelburg in Mpumalanga gel...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand

Ridderspoor Gastehuis bied verblyf in Middelburg, in die kulturele hartland van Mpumalanga. Die dorp is die ideale oornagstop vir gaste van en na die Krugerwildtuin en Mosambiek. Die gastehuis het slaapplek vir 20 ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand

Haven Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga, bied uitstekende akkommodasie vir toeriste. Naby geleë aan besienswaardighede soos Middelburg Mall, Midwater Mall, Industrieële Park, Suid-Afrikaanse/Europese Besigheidsp...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Aerorand

Unique Rose Guest House is in Middelburg geleë en bied verblyf in 10 gerieflike kamers. Daar is ook geriewe vir konferensies en ander geleenthede. Die gastehuis is net 3 km van die Middelburg-winkelsentrum af en 5 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Aerorand akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Middelburg blad indien jy na meer Middelburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za